| Modulekode | MWP 261 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Voorbereiding, eksplorering en assessering van kliëntsisteme se funksionering met ‘n bewustheid van die maatskaplikewerkwaardes en diversiteit. Aanwending van toepaslike intervensievaardighede, -prosesse, -tegnieke en -modelle ten opsigte van individue, groepe, gesinne en gemeenskappe. Evaluering van uitkomste en toepaslike afsluiting van intervensieprosesse. |
| Modulekrediete | 15.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | MWT 110, 120, MWP 161+DS |
| Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App